Boerboel soek goeie huis - Uitenhage

Thursday, 7 May 2015

Item details

City: Uitenhage, Eastern Cape
Offer type: For Free

Contacts

Contact name Renier
Phone 0718909351

Item description

Soek goeie huis vir pragtige boerboel. Baie liefdevol en goeie familie hond. 3 jaar oue reen. Ons gaan trek en hy kan ongelukkig nie saam gaan nie. Slegs persone wat hom baie liefde en aandag sal gee asb.