Boekhou dienste - Uitenhage

Sunday, 9 July 2017

Item details

City: Uitenhage, Eastern Cape
Offer type: Offer

Contacts

Contact name Nicolene

Item description

Ek voorsien die volgende dienste in Uitenhage en Despatch areas:
Boekhou werk tot maand einde-verslae state van rekeningkunde wanneer aangevra word, BTW indienste, asook berekening en druk van betaalstate volgens toepaslike regulasies. Ek gebruik, en is, n adviseur van Sage, en gebruik dit as my basis om u verslae opgedateer te kan teenwoordig. My fooi struktuur is onderhandelbaar. (Fooi en dienste is gebou om u begroting). Ek is neutraal gelee in Uitenhage, wat beteken ek kan jou kom sien wanneer ookal gevra word, asook jou papier werk optel en aflaai.My missie is: As jou besigheid vloereer, gaan myne ook. My visie is om die klein, en onervare besighede te help om bo uit te kom.Kontak my gerus vir n afspraak.
Nicolene @ ledgerfocus@gmail.com